Lee Richardson (akteur)

Lee Richardson
Geboorte (1926-09-11)11 September 1926
Sterfte 2 Oktober 1999 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Richardson (11 September 1926 – 2 Oktober 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Network (1976), I Am the Cheese (1983), Prizzi's Honor (1985), en The Exorcist III (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy